Hallo Suid-Afrika!

Sedert november 2018 bied Flex Media Factory radioverkope aan vir die Suid-Afrikaanse mark, met moedertaal sprekers. Ons lewer jare lank advertensies vir verskeie Afrika-lande, maar van nou af doen ons dit ook spesifiek vir Suid-Afrika in hul eie taal. Kliënte kan kies uit Engels of Afrikaans.